top of page

ANTON + ANKIA

gaan trou

27

JAN

2024

15H30
BOSJES
WORCESTER, WES-KAAP
RSVP
WHAT TO WEAR
AA-mans.jpg
AA-vrouens.jpg

DRAG:

ONS VRA ASB. DAT ALLE GASTE SWART & FORMEEL SAL AANTREK

MANS: WIT HEMP | SWART PAK | DAS OPSIONEEL

VROUENS: SWART | FORMEEL

ANKIA&ANTON-105.jpg
"Let them praise His name with dancing
   and make music to Him with timbrel and harp."


Psalm 149:3
TROUE-TYDLYN
AA-cocktail.jpg

VRYDAG, 26 JANUARIE 2024

18:30-22:00 - The Night Before - Pizza & Wyn aand
dress code: smart casual | Bosjes, Die Spens | Kontantkroeg beskikbaar



 

SATERDAG, 27 JANUARIE 2024

AA-rings.jpg
AA-ete.jpg
15:00
Gaste beweeg na Die Kapel
Kuier op grasperk voor Die Kombuis
Sonsak - 01:00
Eet, dans, & feesvieringe

(kontantkroeg beskikbaar)
Gaste arriveer en kan Die Spens & Tuin verken 
15:30
Amptelike begin van trou-seremonie
AA-kerk.jpg

BOSJES PADKAART

AA-bosjes.jpg
Die Kombuis
Die Spens & Tuin
Die Kapel
Ingang
#PermanentPrinsloo
GESKENK IDEE

Jou teenwoordigheid op ons troudag is ons grootste geskenk, maar indien jy ons met ietsie ekstra wil seën, sal ons enige finansiële bydra baie waardeer.

Rekeninghouer: Ankia Hoffman
Discovery Bank (Spaarrekening)
Takkode: 679000
Rekeningnommer: 19862337473

PADKAART & VERBLYF

Kliek hier vir 'n lys van verblyf opsies naby BOSJES, asook "shuttle" vervoer-dienste wat vooraf gereël moet word:

Aanwysings vanaf Kaapstad:

 N1 na Worcester | Regs na Rawsonville | Regs op Goudiniweg | R43 na Wolseley | BOSJES

ONS STORIE
Stellenbosch, 2018-2021

In die Eikestad het ons storie begin.

Tussen fynbos, rivier, wingerd en berg het Ankia "ja" geantwoord, toe ek haar vra om hierdie avontuur saam met my aan te pak.

Elke oomblik was 'n sprokiesverhaal - selfs toetsweek, Covid en graadvang - meer as drie jaar se herinneringe vasgevang in die Here se groot en perfekte plan.

Maar hierdie was net die begin van iets pragtig, dit het ons van die begin af geweet.

Kaapstad, 2022

Op my drie-en-twintigste verjaarsdag het Anton toe die knie gebuig.

Die volgende hoofstuk van ons sprokiesverhaal ingetree met die grootste opwinding en liefde, reguit uit God se hand. En hier is ons nou:

Elke dag nader aan Hom. Elke dag nóg meer verlief op mekaar.

Hierdie is net die begin van iets pragtig, dit weet ons steeds.

Dankie dat ons dit met julle kan deel.

ANKIA&ANTON-38.jpg
"For I know the plans I have for you, declares the Lord, plans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope and a future."

Jeremiah 29:11
bottom of page